Jump to Content

Die eenvoudigste en veiligste manier om by jou Google-rekening aan te meld

Toegangsleutels is 'n makliker en veiliger alternatief vir wagwoorde. Hulle laat jou aanmeld met net jou vingerafdruk, gesigskandering of skermslot.

vingerafdruk, gesigskandering of skermslot vir toegangsleutels
  • Eenvoudig

    Toegangsleutels bied 'n gerieflike en eenvoudige ervaring wat jou toestel se slot gebruik, soos jou vingerafdruk, gesig, PIN of patroon, om by jou Google-rekening aan te meld.

  • Beveilig

    Toegangsleutels verskaf die sterkste beskerming. Dit kan nooit geraai of weer gebruik word nie. Dit help om jou privaat inligting veilig teen aanvallers te hou.

  • Privaat

    Jou biometriese data soos vingerafdruk of gesigskandering word op jou persoonlike toestel gestoor en word nooit met Google gedeel nie.

So maklik soos 1-2-3

Meld aan by jou Google-rekening; stel jou toegangsleutels op met jou toestel, en jy is gereed.